- Ek tyd uitkoop
- My beleggings in mense eerder as dinge is
- Ek trevrede is met wat ek nou het
- Ek meer vreugde vind in gee as in ontvang
- Ek investeer in alles wat ewigheidswaarde het
Dit is die dinge wat niemand kan koop nie wat die meeste waarde het: maak tyd vir jouself vir ander en vir God.
No comments:
Post a Comment